Die Houtwerkers Logo
Contact Us:
Die Houtwerkers

Tobias
0712949247
tobias@houtwerkers.co.za

Plot 16 Lynnwood Rd Extention
Swavelpoort
Pretoria
 
 
( Die Houtwerkers
)
 
February 24, 2018, 6:11 pm
 
(
Meer oor ons
)
Meer oor ons Photo 1 - small

DIE HOUTWERKERS het in 2005 ontstaan vanwee die groot vraag na ontbossing van indringer plante, veral sekelbos , op landbougrond waar ‘n problem ontstaan het en natuurlike weiding deur die indringerplant verlore gaan as gevolg van die oorname van die sekelbos.

Die Houtwerkers het ten doel om daardie diens aan veral boere waar die probleem geidentifiseer is, te lewer en bestaan die ontbossing fiesies uit die sny van die sekelbos bome en of plante uit die veld. Ten einde doeltreffende ontbossing te verseker moet gif ook aangewend word sodat hergroei nie plaasvind nie.

Omrede die grootste produk van die ontbossing, die hout van die sekelbos is, vervaardig die spanne vuurmaak hout, wat verpak word vir die mark waaraan ons voorsien.

Die Houtwerkers focus hoofsaaklik op landbou grond en tans is ons werksaam in die Brits- omgewing, Noordwes Provinsie. Ons was vroeer werksaam by Sondela Private Reservaat te Bela Bela en daarna te Dwaalboom. As gevolg van die afstandsfaktor en transport component verkies die Houtwerkers om nader aan Pretoria- omgewing te wees.

Die Houtwerkers se kliente bestaan uit vulstasies, slaghuise, drankwinkels houtverkoop- depots en huiseienaars.

Ons strewe daarna om gehalte , doeltreffende diens te lewer deur om bestellings by die klient af te lewer so spoedig as moontlik. Ons beskik oor ‘n 4 ton trok en 3 ton sleepwa en kan ons grooter vragte met gemak hanteer.



 
( Webwerf skakels )
Home
Verskaffing van vuurmaakhout
Nuusbrief/Blog
Braai wood products English
Veelgestelde Vrae
Meer oor ons
Kontak Ons
Skakels
 
( Verskaffing van vuurmaakhout )
 
 
 
     

Kwikwap Webwerf Konsultant: Francois - francois@kwikwap.co.za / 0763490772 Besoekers tot datum: Webwerf bestuur deur klient